TSRPG is a samewerkende storievertel rolespel met ligte reëls. Spelers neem die rolle aan van individuele karakters in die rolespel, terwyl ‘n storieverteller as die beoordelaar dien en die uitkoms van Uitdagings wat die resultate van karakters bepaal.
Ons hoop jy geniet hierdie Afrikaanse uitgawe van TSRPG Basiese Reëls! ... [click here for more]